Geloofsfondamente -5 Solas
Die 5 geloofselemente waarop die historise Christelike geloof gebasseer is, ook bekend as die 5 Solas gaan nou hier behandel word. Eers word daar ‘n historiese agtergrond gegee en dan word die 5-pilare behandel.
Die 5 geloofselemente waarop die historise Christelike geloof gebasseer is, ook bekend as die 5 Solas gaan nou hier behandel word. Eers word daar 'n historiese agtergrond gegee en dan word die 5-pilare behandel.
- Sola Scriptura - Die Skrif Alleen
- Sola Gratia - Genade Alleen
- Solus Christos - Christus Alleen
- Sola Fide - Geloof Alleen
- Soli Deo Gloria - Die Eer van God Alleen
Afrikaans Ons Redding/Verlossing is: Uit Genade alleen, deur Geloof alleen, In Jesus Christus alleen, volgens die Skrif (Bybel) alleen, vir God se Eer alleen.
Engels Our Salvation is by grace alone (sola gratia), through faith alone (sola fide), in Christ alone (soli Christo), according to Scripture alone (sola Scriptura), for God's glory alone (soli Deo gloria).
Beskikbare onderrig
Nico van der Walt
2. 001 NvdW Geloofsfondament 1 - Die Skrif Alleen - Nico van der Walt
3. 001 NvdW Geloofsfondament 2 - Genade Alleen - Nico van der Walt
4. 001 NvdW Geloofsfondament 3 - Jesus Christus Alleen - Nico van der Walt
5. 001 NvdW Geloofsfondament 4 - Geloof Alleen - Nico van der Walt
6. 001 NvdW Geloofsfondament 5 - Die Eer van God Alleen - Nico van der Walt
YouTube se privaatheidsbeleid geld vir ingebedde video’s.