Montana Bybelskool

Die hoofdoel is dat alle mense die Bybel beter leer ken & die Bybel kan begin liefkry as die Woord van God.

Lesings

Verskillende formate van lesings beskikbaar

Eksegeties

Eksegetiese boeke is teologiese bronne wat Bybeltekste van verskillende Bybelse boeke krities ontleed om die oorspronklike betekenis, konteks en taal te verduidelik

Onderwerp

Hier word verskillende onderwerpe in die Bybel krities ontleed om die meer insig in die toepaslike onderwerp te verskaf

PDF

' n Lys PFD dokumente wat U gerus kan aflaai en deurwerk op U eie tyd

Oor ons Woordskool

Die woord Bybelskool is dalk nie die regte woord vir ons Bybelgroepie nie, meer soos ’n Woordskool, want daar word nie toetse en eksamens afgelê nie. U kan rustig kom sit en luister en betrokke raak in die mate waartoe u graag sou wou.

As daar ’n onderwerp of ’n vraag is, is u welkom om dit in die groep te vra of privaat en ons sal dit op daardie manier hanteer.