AANBIEDER - WILLEM ZAAIMAN
In kort kan Willem se geestelike lewe as volg opgesom word:
1960
Gebore in Warden (Vrystaat)
1977
Matrikuleer in Warden
1978-79
Militêre diens aan grens en Zambië saam met Boesmans
1980-2003
Lewe ’n "lekker" sondige sekulêre lewe waaroor mens nie eers kan of wil praat nie.
2003-
Na verskeie traumatiese gebeure en 8-maande se toesluit in ’n woonstel, kom tot bekering en begin die Here met hart en siel dien
2004-2006
Woon Lynnwoodrif Bybelskool by en doen verskeie studies in die Woord van God
2008
Studeer Teologie aan die "University of Africa" wat toe nooit akkreditering in SA gehad het as ’n Universiteit nie. Na een jaar loop die instansie dood, maar het tog heelwat geleer.
2007-2012
Bied Bybelskool aan vir gevangenis in die Baviaanspoort Maksimum vir 6 jaar.
2011-2012
Studeer aan die Noordwes Universiteit van Potchefstroom en verwerf graad in Teologie - BA Hons(Teol)
2013-2018
Bied Bybelskool aan in Montana aan in Afrikaans. Daarna meer Web gedrewe en ad-hoc bymekaarkom sessies.