Die 5 geloofselemente waarop die historise Christelike geloof gebasseer is, ook bekend as die 5 Solas gaan nou hier behandel word. Eers word daar 'n historiese agtergrond gegee en dan word die 5-pilare behandel. (En dit hoef nie noodwendig in 'n spesifieke volgorde te wees nie- almal ewe belangrik)
- Sola Scriptura - Die Skrif Alleen
- Sola Gratia - Genade Alleen
- Solus Christos - Jesus Christus Alleen
- Sola Gratia - Geloof Alleen
- Soli Deo Gloria - Die Eer van God Alleen
Ons Redding/Verlossing is: Uit Genade alleen, deur Geloof alleen, In Jesus Christus alleen, volgens die Skrif (Bybel) alleen, vir God se Eer alleen.
Our Salvation is by grace alone (sola gratia), through faith alone (sola fide), in Christ alone (soli Christo), according to Scripture alone (sola Scriptura), for God's glory alone (soli Deo gloria).
Geloofsfondament - Geloofs Historiese agtergrond