Die 5 geloofselemente waarop die historise Christelike geloof gebasseer is, ook bekend as die 5 Solas gaan nou hier behandel word. Eers word daar ‘n historiese agtergrond gegee en dan word die 5-pilare behandel.
– Sola Scriptura – Die Skrif Alleen
– Sola Gratia – Genade_ Alleen
– Solus Christos – Christus Alleen
– Sola Gratia – Genade Alleen
– Soli Deo Gloria – Die Eer van God Alleen
Afrikaans
Ons Redding/Verlossing is: Uit Genade alleen, deur Geloof alleen, In Jesus Christus alleen, volgens die Skrif (Bybel) alleen, vir God se Eer alleen.
Engels
Our Salvation is by grace alone (sola gratia), through faith alone (sola fide), in Christ alone (soli Christo), according to Scripture alone (sola Scriptura), for God’s glory alone (soli Deo gloria).