Wanneer Ons probeer elke tweede Woensdagaand bymekaar kom Kontak ons eers voor U ons besoek.
Waar 1247 Cobham Road, Queenswood, Pretoria
Tye 18h30 – 20h00
Taal Afrikaans
Koste Gratis (Kan jou eie koeldrank en koekies bring)
Bybel Ons stel voor u bring 'n Bybel waarin u kan aantekeninge maak (Ek werk uit die 1983 vertaling werk, maar enige vertaling is reg – Verwys ook gereeld na ander vertalings)